<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.        E            A
 Net U alleen is die waarheid
.        B           E
 Net U alleen is die weg
.        E                 A
 Net U alleen verstaan my lewe
.         B            E
 U Woord alleen is my krag

[V2]
.        E           A
 Net U alleen is my Here
.        B                 E
 Net U alleen my vesting sterk
.        E             A
 Net U alleen maak my veilig
.        B                 E  (D# / C#m)
 Net U alleen is waar ek skuil

[C1]
.  C#m              F#m  G#m
   Kom dan o Heil'ge Gees
.  C#m           B
   Kom dan en lei my hart
.  C#m            F#m  G#m
   Kom dan O Seun van God
.  C#m             B / G#m / B7 / B
   Kom dan en maak my vry__

[V3]
. E                 A
 Net U alleen is my waarheid
.B                  E
 Net U alleen is my God
.       E                A
 Net U alleen is bo die nasies
.       B                E
 Net U alleen is bo die son

[C2]
.  C#m              F#m  G#m
   Kom dan o Heil'ge Gees
.  C#m           B
   Kom dan en lei my hart
.  C#m            F#m  G#m
   Kom dan O Seun van God
.  C#m             B / G#m / B7 / B
   Kom dan en maak my vry__

[V4]
.E                      A
 Net U alleen is troue Liefde
.B                    E
 Aan U alleen is ek getrou
.         E          A
 Net U alleen is my Koning
.       B                 E /  (F)
 Vir U alleen sing ek my lied__

[V5]
.F                      Bb
 Net U alleen is troue Liefde
.        C            F
 Aan U alleen is ek getrou
.         F          Bb
 Net U alleen is my Koning
.       C                 F
 Vir U alleen sing ek my lied
.       C                 Bb / F
 Vir U alleen sing ek my lied</lyrics>
<title>Net U alleen</title>
<presentation>E F</presentation>
<time_sig>4/4 - Song 17 (mute 10 1st vers)</time_sig>
<tempo>84</tempo>
<author>Lurianne Moolman</author>
<key>E</key>
</song>